MM
Martin M

1 reviews | Active since Mar 2026

03 Mar 2026, 14:21

Hulle agente is alty...

Hulle agente is altyd besonders helpvaardig en profesioneel en vinnag om jou navrae of probleem te antwoord en optelos, en ek wil ook net dank gee aan Wayne Mathane wat vandag my navraag behandel het en sommer bo op die navraag vir my n stewige af**** op my premie gereël het.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply03 Mar 2026, 14:49
Official
 Goeie dag Martin. Ons waardeer u positiewe terugvoer 

Vriendelike groete, 

Die Virseker span.