JS
Jeanethe S

1 reviews | Active since Apr 2022

21 Apr 2022, 15:21

Hul het my baie prof...

Hul het my baie profesioneel behandel met my eis en was altyd behulpsaam en vriendelik

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Apr 2022, 17:03
Official
Hi Mev. Snyman
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span