AW
Annamarie W

1 reviews | Active since Feb 2023

28 Feb 2023, 18:02

Huis Versekering

Baie dankie vir puik diens en die wyse waarop julle altyd gereed is om by my behoeftes aan te pas.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Feb 2023, 18:13
Official
Goeie dag Annamarie,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span