MBn
Mnr. Barnardt nico.barnardt

1 reviews | Active since Jan 2024

29 Jan 2024, 12:08

Huis- en Motorversekering

Ek is baie tevrede met die diens wat ek by Virseker gekry het. Dit was ‘n wonderlike ervaring om met iemand te praat wat jou taal praat. Zaine het my gehelp met my polis. Hy was hulpvaardig, ervare en bereid om na my vrae te luister. Die hele prosses was baie profesioneel afgehandel. Nie net het julle my geld gespaar nie maar ek het ook uitstekende diens gekry.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply29 Jan 2024, 12:11
Official
Hi Mnr. Barnardt,

Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het. 

Geniet u dag verder. 

Groete 
Die Virseker Span