jS
jacques S

1 reviews | Active since Dec 2016

10 May 2023, 13:32

Huis assuransie

Ek is baie gelukkig met my nuwe payment dis die helfde goedkoper en het uitstekende diens ontvang baie dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 May 2023, 13:34
Official
Goeie dag Mnr J Strauss Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span