CS
C S

1 reviews | Active since Nov 2023

21 Nov 2023, 12:04

Hoekom is hierdie vr...

Hoekom is hierdie vrae in Engels?

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Nov 2023, 12:16
Official
Goeie dag Mev CJ Schwartz,

Ongelukkig is Hello Peter nie Virseker se platform nie en ons kan nie daarop aandring dat hulle die vrae in Afrikaans vrae nie.

Ons is jammer oor die ongerief wat dit veroorsaak. 

Groete,
Die Virseker Span