hR
hendrik R

1 reviews | Active since Jul 2014

18 Mar 2022, 11:14

HLR

Vriendelike bekwame personeel. Die Mpy het baie goeie stelsel in plek.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Mar 2022, 11:15
Official
Goeie dag Hendrk,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span