EH
Elize H

1 reviews | Active since Nov 2022

04 Nov 2022, 07:15

Hi Lynette

Hi Lynette. Graag wil ek jou net bedank vir jou vriendelikheid en vinnige diens. Jy is een awesome mens wat maak dat n mens almal wil help oorgaan na julle versekering toe. Jy is absoluut n groot wins vir jou maatskappy en sal enige een aanbeveel om met julle te deel. Baie dankie ons waardeer jou vinnige afhandel van my pa se eis. Hoop jy het n lekker dag.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Nov 2022, 07:17
Official
Goeie dag Elize,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span