MBs
Mnr. Beukes solliebeukes

1 reviews | Active since Jan 2023

13 Nov 2023, 08:52

Het weereens baie goeie diens gekry van Virseker

Het weereens baie goeie diens gekry van Virseker. Theodore het vinnig en profesioneel gehelp. Baie dankie vir puik diens. S Beukes

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply13 Nov 2023, 08:53
Official
 Goeie dag Mnr. Beukes

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Vriendelike Groete,

Die Virseker Span