HH
Hugo H

1 reviews | Active since Oct 2022

19 Oct 2022, 10:40

Het vir my nuwe bete...

Het vir my nuwe beter opsie onmiddelik beding en gewys op die bonusvoordele wat om die draai is.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Oct 2022, 10:43
Official
Hi Hugo,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span