RR
Rudi R

1 reviews | Active since Feb 2026

20 Feb 2026, 10:57

Het puik diens gekry van Geniro Bezuidenhout

Het puik diens gekry van Geniro Bezuidenhout. Baie hulp vervaardig, goed ingelug oor sy werk, dit is hoekom ek virseker weer sal kies.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Feb 2026, 11:02
Official
 
Goeie Dag   Rudi,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Ons waardeer dit baie.

Lekker dag verder!

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.