MHa
Mnr. Hattingh andries

1 reviews | Active since Aug 2022

17 Aug 2022, 07:30

Het op u webwerg bersoek dat Virseker my moet bel?

Na 'n week het ek self moes bel, want geen optoep ontbsng mie? Toe bevredigend vinnig gehelp.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 Aug 2022, 08:01
Official
Goeie dag Mnr Hattingh , 
 
Ons is baie jammer om hiervan te hoor en ons vra onverskoning .

Ons is bly om te hoor dat u wel geassisteer is .

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span