DD
Deleen D
1 reviews | Active since Jul 2025
10 Jul 2025, 15:24
Het met konsultant Bernard gepraat
Het met konsultant Bernard gepraat. Was baie bedagsaam en hulpvaardig gewees en so ook was die vorige 2 dames wat my gehelp het om na Bernard toe terug te kon kom, nadat hy my terug ges***el het en die sein afgegaan het. Met dank Deleen Ferreira.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
10 Jul 2025, 15:26Goeie Dag
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply10 Jul 2025, 15:26
Official
Goeie Dag