WB
Wallie B

1 reviews | Active since Nov 2024

06 Feb 2025, 15:15

Het glad verloop om nog ʼn voertuig op my polis by te voeg

Het glad verloop om nog ʼn voertuig op my polis by te voeg. Hoop dit verloop net so glad wanneer ek dit nodig het.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply06 Feb 2025, 15:23
Official
   Goeie Dag Wallie

   Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

  Ons waardeer dit baie Lekker dag verder! 

   Vriendelike Groete,

   Die Virseker Span.