LL
Lianda L

1 reviews | Active since Oct 2022

10 Oct 2022, 17:53

Het gebel vir n kwot...

Het gebel vir n kwotasie en was baie vinnig gehelp

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Oct 2022, 17:55
Official
Hi  Lianda

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span