GG
Gert Gert.vanwyk

1 reviews | Active since Apr 2026

16 Apr 2026, 11:26

Het baie goeie diens...

Het baie goeie diens gekry en dit was in afrikaans

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 Apr 2026, 12:04
Official
Hi Gert,

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u uitstekende diens ontvang het en dat ons u in Afrikaans kon help. Dit is vir ons belangrik om kliënte in hul taal van voorkeur te bedien. Ons waardeer u ondersteuning opreg.

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.