ME
Mev. Engelbrecht
1 reviews | Active since Sept 2021
13 Jan 2023, 09:41
Hestel van selfoon
ongelukkig omdat ek dieselfde bybetaling moes maak op herstel van foon as wat ek sou betaal het vir n nuwe foon. Ek het Virseker geld gespaar deur die foon reg te maak. Voel hulle moes minder gevra het vir bybetaling.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
13 Jan 2023, 10:03Goeie dag Mev Engelbrecht. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons sal u ongelukkigheid na die eise afdeling verwys.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply13 Jan 2023, 10:03
Official
Goeie dag Mev Engelbrecht. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons sal u ongelukkigheid na die eise afdeling verwys.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
