MVDW
Mnr. Van Der Walt

1 reviews | Active since Jun 2022

17 Jun 2022, 14:36

Hersiening van Polis

Vriendelike en vinnige diens deur Alwyn. Baie dankie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 Jun 2022, 14:44
Official
 Goeie dag Mnr Van Der Walt ,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span