MVdB
Mnr. Van deb Berg
1 reviews | Active since Sept 2022
05 Sept 2022, 08:25
Hellopeter
My diens wat ek ontvang het was puik. Ek het gevra dat ek n afskrif van my polis na my e-mail gestuur word. Maar het nog niks ontvang op my e-mail. E-mail is soos volg: ***. dankie Johan van den Berg.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
05 Sept 2022, 08:26Goeie dag Mnr. Van Den Berg
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply05 Sept 2022, 08:26
Official
Goeie dag Mnr. Van Den Berg