ME
Mev. Els

1 reviews | Active since Mar 2022

04 Mar 2022, 10:12

Hellopeter

Personeel is baie vriendelik en vinnig en ek is so bly dis in ons eie taal,afrikaans,paaiement is baie redelik,dis wat my sak pas

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Mar 2022, 10:14
Official
 Goeie Dag Mev Els,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy jou diens ervaring met ons deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span