H
Helen
1 reviews | Active since Oct 2020
11 Nov 2022, 19:37
Helen Oosthuizen
My spesiale dank aan Alwyn wat my gou gehelp het, sonder dat ek lank moes wag, en hy het my probleem gou opgelos. Hy was vriendelik en hulpvaardig en het my ook voorsien van raad en advies, wat ek nie van bewus was nie, en ek is baie tevrede met hulle diens. Hou aan met die goeie diens en ek hoop dat ek een van hulle kar kompetisies sal wen, want ek skryf vir elkeen in.
Helpful (0)
Replies (4)0
Replies (4)Virseker's replyOfficial
11 Nov 2022, 19:40Hi Helen,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply11 Nov 2022, 19:40
Official
Hi Helen,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
H
Helen's updateReviewer Update
11 Nov 2022, 19:51Dis n plesier, soos ek sê hou aan met die goeie diens en vriendelikheid, behulpsaamheid en raad gee.
H
Helen's update11 Nov 2022, 19:51
Reviewer Update
Dis n plesier, soos ek sê hou aan met die goeie diens en vriendelikheid, behulpsaamheid en raad gee.
H
Helen's updateReviewer Update
11 Nov 2022, 20:00Ek het nou al soveel heuning gesmeer, n swerm bye sal kom nes maak. Maar diens is goed, en mens kan hulle vertrou, want hulle doen wat hulle sê
H
Helen's update11 Nov 2022, 20:00
Reviewer Update
Ek het nou al soveel heuning gesmeer, n swerm bye sal kom nes maak. Maar diens is goed, en mens kan hulle vertrou, want hulle doen wat hulle sê
Virseker's replyOfficial
11 Nov 2022, 20:09Dankie Helen.
Virseker's reply11 Nov 2022, 20:09
Official
Dankie Helen.