MVDM
Mnr. Van Der Merwe

1 reviews | Active since Sept 2022

22 Sept 2022, 13:44

Happy Client

Baie vinnige en vriendelike diens. Al my vrae was ook dadelik beantwoord. Baie goeie premie vir my bates.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Sept 2022, 13:57
Official
Hi  Mnr. Van Der Merwe,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie en lekker dag verder. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.