mS
minetet S
1 reviews | Active since Jan 2026
14 Jan 2026, 10:28
Hannes Viljoen
Ek wil graag vir Hannes Viljoen van Afriskuld baie dankie sê vir sy ongelooflike ondersteuning. As diensadviseur het hy my op ’n baie vriendelike, rustige en geduldige manier gehelp tydens ’n uiters stresvolle tyd toe ek oor skuld moes besluit.
Hannes was saggeaard, verstaanbaar en altyd bereid om alles mooi en eenvoudig te verduidelik. Hy het my stap vir stap deur die proses gevat, presies verduidelik wat om te verwag, en my regtig op my gemak laat voel. Dit het ’n groot verskil gemaak in ’n tyd wat andersins baie oorweldigend kon wees.
Ek sal Hannes sonder twyfel aanbeveel vir sy menslikheid, vriendelikheid en opregte omgee.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
14 Jan 2026, 10:30 Goeie Dag
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply14 Jan 2026, 10:30
Official
Goeie Dag