MP
Maritha P
1 reviews | Active since Mar 2023
17 Apr 2023, 16:56
Hallo, Shanique het ...
Hallo, Shanique het my gehelp met my eis en sy was baie vriendelik en behulpsaam gewees en het my gehelp met al my vrae wat ek gevra het, groete Maritha
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
17 Apr 2023, 16:59Goeie dag Maritha,
Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het.
Geniet u dag verder.
Groete
Die Virseker Span
Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het.
Geniet u dag verder.
Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply17 Apr 2023, 16:59
Official
Goeie dag Maritha,