AA
Aneli A

1 reviews | Active since Feb 2026

20 Feb 2026, 09:28

Groot lof vir 'n vriendelike geduldige konsultant

Groot lof vir 'n vriendelike geduldige konsultant. Dankie vir die af**** op my polis.🙋🏻♀️

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Feb 2026, 09:31
Official
 
Goeie Dag    Aneli,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Ons waardeer dit baie.

Lekker dag verder!

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.