MM
Marthinus M

1 reviews | Active since Aug 2022

26 Aug 2024, 14:24

Great service

Great service. The only down side is the 15min waiting time on the phone to be assisted.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Aug 2024, 14:25
Official
Goeie dag Marthinus

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. 

Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik ?

Vriendelike groete, 
Die Virseker span.