JF
Jacques F

1 reviews | Active since Mar 2023

29 Mar 2023, 06:47

Great and quick serv...

Great and quick service

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply29 Mar 2023, 06:51
Official
Goeie dag Jacques,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span