DE
Donovan E
1 reviews | Active since Sept 2022
16 Sept 2022, 14:48
Good Service
Ek het nou net die mees vriendelikste en professionele diens van die volgende persone by Virseker ontvang: 1. Melonie Peterson 2. Marius van der Walt. Hulle vedien om te hoor hulle doen besigheid goed en ook reg, baie behulpsaam👍👍👍👍
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
16 Sept 2022, 14:51Hi Donovan,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply16 Sept 2022, 14:51
Official
Hi Donovan,