MVRa
Mnr. Van Rensburg anrqangel

1 reviews | Active since May 2022

11 May 2022, 15:25

GOOD SERVICE

Antonette helped me very nicely to change my address, saving me R40pm on my installment in the process

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply11 May 2022, 15:27
Official
Goeie dag Mnr Van Rensburg ,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker aand verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span