SH
Susara H
1 reviews | Active since Apr 2026
16 Apr 2026, 12:36
Good, friendly, fast...
Good, friendly, fast and effective service in my language from the staff.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
16 Apr 2026, 15:39Hi Susara,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u goeie, vriendelike, vinnige en doeltreffende diens in u taal van voorkeur ontvang het. Dit is vir ons belangrik om ons kliënte op ’n manier te bedien wat gemaklik en verstaanbaar is. Ons waardeer u ondersteuning opreg.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply16 Apr 2026, 15:39
Official
Hi Susara,