cC
charnette C
1 reviews | Active since May 2013
14 Oct 2023, 06:06
Good expiernce this far
<div>Die mense by Verseker het my mooi gehelp. Alhoewel die eis langer gevat het as verwag.
Hul was baie behulpsaam en vriendelik.
Alle vra was beantoord en ek wag net vir uitbetaling soos hul proses werk.
Goeie diens.</div>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
16 Oct 2023, 07:17 Goeie dag Charnette. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply16 Oct 2023, 07:17
Official
Goeie dag Charnette. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
