KK
Kenneth K

1 reviews | Active since Oct 2023

09 Oct 2023, 08:47

Goeie vriendelike diens

Goeie vriendelike diens. Die agent was baie hulpvaardig en stap vir stap deur die proses geneem.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply09 Oct 2023, 08:49
Official
Goeie dag Kenneth,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span