MG
Mnr. Grobbelaar

1 reviews | Active since Oct 2023

12 Oct 2023, 13:52

Goeie vloeiende diens

Zaine was ongelooflik behulpsaam en kundig, vinnig met veranderinge met my persoonlike informasie en verskillende opsies.

Dankie vir jou goeie diens Zaine!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply12 Oct 2023, 13:54
Official
Goeie dag Mnr Grobbelaar. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span