MBl
Mev. Botha loerine.botha
1 reviews | Active since Nov 2023
01 Dec 2023, 10:06
Goeie môre,ek wil eers graag iets weet van my bank rekening
Goeie môre,ek wil eers graag iets weet van my bank rekening . Daar is 3 paaiemente af vandag. Wat is die kleiner aftrekkings? Asb. Laat my weet. Dankie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
01 Dec 2023, 10:14Goeie dag Mev L Botha,
Dankie dat u vir ons ge****ak het.
Kan u asseblief vir ons aandui van watter bedgrad u verwys?
Groete,
Die Virseker Span
Dankie dat u vir ons ge****ak het.
Kan u asseblief vir ons aandui van watter bedgrad u verwys?
Groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply01 Dec 2023, 10:14
Official
Goeie dag Mev L Botha,