Goeie môre
Goeie môre. Ek wil graag terugvoer gee aangaande my ongeluks eis . Ek was/is gehelp deur Cyrus. 10 uit 10 vir hom. My eis was maklik en in Afrikaans. Dankie Virseker. Vincent van Alberton
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
06 Jul 2022, 09:50Goeie dag Vincent ,
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply06 Jul 2022, 09:50
Official
Goeie dag Vincent ,