S
Sonja

1 reviews | Active since Jun 2024

10 Jun 2024, 17:20

Goeie kliente diens

Goeie kliente diens

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Jun 2024, 17:24
Official
Goeie dag  Sonja.
 
Kyk nou net!

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. 

Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik? 

Vriendelike groete, 
Die Virseker span