HV
Henri V

1 reviews | Active since Sept 2022

17 Nov 2022, 12:30

Goeie hulp

Ek het Virseker ges***el oor n kwessie met my polis, Etitia het my gehelp en ek is dadelik tevrede gestel. Ek het 3 goeie jare sover met Virseker.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 Nov 2022, 12:34
Official
Goeie dag Mnr. Visagie

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span