LK
Leon K
1 reviews | Active since Jun 2015
11 Sept 2024, 09:25
Goeie flink diens
Virseker het my nog altyd baie vinnig en vriendelik uitgehelp. Ek het vandag my polis opdateur om my laptop, monitor, en foon by te voeg en Leigh het my blits vinnig uitgehelp en ingelig van al die belangrike veranderinge en ander polis ekstras wat ek kan verdien. Ek het nog net vir my windskerm ge-eis, en die was ook sonder pyn afgehandel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
11 Sept 2024, 09:40Hi Leon,
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.

Virseker's reply11 Sept 2024, 09:40
Official
Hi Leon,