PG
Pieter G

1 reviews | Active since Jan 2018

08 Dec 2023, 11:51

Goeie ervarning van die skuif na die versekering

Goeie diens, verstaan dadelik en baie hulpvaardig op die vrae

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Dec 2023, 11:55
Official
Goeie dag Mnr. Groenewald,

 Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker span