OL
ONeill L

1 reviews | Active since Apr 2024

29 Jan 2026, 10:28

Goeie en vriendelike diens gekry by versekering

Goeie en vriendelike diens gekry by versekering. Camille Louw het gehelp

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply29 Jan 2026, 10:37
Official
Goeie Dag O'Neill, 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Ons waardeer dit baie. 

Lekker dag verder! 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.