ISi
Izak Stone izak.stone

1 reviews | Active since Sept 2023

29 Aug 2024, 16:08

Goeie en vriendelike...

Goeie en vriendelike diens,baie dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply29 Aug 2024, 16:57
Official
Goeie dag Mnr. Stone

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. 

Dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker span.