MR
Mnr. Roodt

1 reviews | Active since Sept 2022

15 Sept 2022, 13:01

Goeie diens van viseker

Baie gelukkig met die diens en dat dit in Afrikaans gegee word.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 Sept 2022, 13:05
Official
Hi  Mnr. Roodt,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.