M
Michelle

1 reviews | Active since May 2026

18 May 2026, 11:19

Goeie diens soos altyd

Goeie diens soos altyd. Vriendelik en dadelik gehelp. Baie dankie Leeann

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 May 2026, 11:21
Official
 Goeie Dag   Michelle, 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. Ons waardeer dit baie Lekker dag verder! 

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.