MFl
Mev. Fourie lizelle.fourie

1 reviews | Active since Jun 2023

21 Jun 2023, 10:53

Goeie diens!!

Arno by Virseker het ons bygestaan met 'n kwotasie. Sy diens was flink en vriendelik. Hy het nie een keer ongeduldig geraak as ek iets op die kwotasie verander wou hê nie. Ek hoop die diens by Virseker bly so!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Jun 2023, 11:08
Official
 Goeie dag Mev Fourie. Ons waardeer u positiewe terugvoer 
Vriendelike groete, 

Die Virseker span