MMt
Mev. Meyer trudiemeyer.tm
1 reviews | Active since Feb 2022
18 Feb 2022, 15:54
Goeie diens
My ondervinding met Virseker was ongelooflik. Nie net was die konsultante vriendlik, maar ook baie behulpsaam. My konsultant het alles in haar vermoë gedoen om my tegemoed te kom. Voorwaar puik diens!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
18 Feb 2022, 16:59Hi Mev. Meyer,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply18 Feb 2022, 16:59
Official
Hi Mev. Meyer,