JJ
Johan J

1 reviews | Active since Sept 2026

15 Sept 2026, 11:18

Goeie diens deur vriendelike en behulpsame personeel

Goeie diens deur vriendelike en behulpsame personeel. Hulle het ook my premie verbeter.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 Sept 2026, 11:25
Official
Hallo Johan

Ons waardeer die positiewe terugvoer. 

Lekker dag verder!

 Die Virseker Span