MVRj
Mnr Van Rensburg jvrdanie

1 reviews | Active since Dec 2022

20 Dec 2022, 08:41

Goeie diens Dankie

Baie goeie diens gekry Nogal in afrikaans

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Dec 2022, 08:43
Official
Goeie dag Mnr van Rensburg. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span