XK
Xander K

1 reviews | Active since Mar 2021

30 Aug 2023, 17:47

Goeie diens

Virseker se konsultant was vriendelik en professioneel. Sy het al my vrae beantwoord en kon dadelik 'n kwotasie stuur. Baie dankie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Aug 2023, 17:52
Official
Goeie dag  Xander,

Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker span