Cg.
Chris gerda.marais@vodamail .co.za

1 reviews | Active since Oct 2023

12 Aug 2024, 10:50

Goeie diens behulpsa...

Goeie diens behulpsaam vriendlik

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply12 Aug 2024, 11:05
Official
Hi  Chris,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. 

Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik ?

Vriendelike groete, 
Die Virseker span.