aa
angelique.dv angelique.dv

1 reviews | Active since Oct 2016

18 Jan 2023, 09:40

Goeie diens

Baie dankie aan Natasha Johannes en Francois by virseker vir julle hulp met ons claim. Alles was vinnag en vriendelik gedoen

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Jan 2023, 09:48
Official
Goeie dag Angelique. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span